logo-home

Hoërskool opsommings :)

Ek bied aan volledige, hoë- kwaliteit opsommings vir hoërskool studente. Sien ook my instagram profiel @_ op instagram vir ‘n wyer reeks opsommings of om meer inligting te kry.

Community

  • Followers
  • Following

107 Reviews received

55 items

Fisika (Graad 12)

(4)
$16.08
2x  sold

Die Chemie en Fisika opsommings vorm deel van die opsommings van spesiaal digitaal met 'n Ipad opgesom is. Ure is spandeer om hierdie estetiese voorkoms te verkry. Hierdie opsommings sal defnitief leer baie pret maak! * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie. * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wa...

i x
  •  Book & Paket-Deal
  • Summary
  •  • 39 pages • 
  • by miaolivier16 • 
  • uploaded  10-12-2021
Quick View
i x

FW Chemie (Graad 12)

(1)
$15.97
0x  sold

Die Chemie en Fisika opsommings vorm deel van die opsommings van spesiaal digitaal met 'n Ipad opgesom is. Ure is spandeer om hierdie estetiese voorkoms te verkry. Hierdie opsommings sal defnitief leer baie pret maak! * Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.

i x
  •  Book & Paket-Deal
  • Summary
  •  • 54 pages • 
  • by miaolivier16 • 
  • uploaded  10-12-2021
Quick View
i x

Graad 8 opsommings

(0)
$33.39
12x  sold

Hierdie graad 8 versameling bevat 5 verskillende graad 8 vakke se opsommings: NW, EBW (kwartaal 3 en 4), Afrikaans Taal, Afrikaans Literatuur en Tegnologie. Kry R50 afslag indien jy hierdie bundel koop, in plaas daarvan om al die aparte vakke te koop.

i x
  • Package deal
  •  • 5 items • 
  • by miaolivier16 • 
  • uploaded  14-03-2021
i x

Afrikaans poësie / literatuur (Graad 11)

(1)
$10.96
5x  sold

POËSIE OPSOMMINGS Die gedigte wat behandel word is soos volg: 1. Genepoel - Lucas Malan 2. Gebed tot die bome - Vincent Olifant 3. Hooglied vir die verlede - Ronel Nel 4. Elegie vir ’n vriend - Johan Steyn 5. Gestorwe planeet - Eveleen Castelyn 6. Afrikaanse haikoes - Johann Marais 7. Draai na my - Louis Esterhuizen 8. pa - Marlise Joubert 9. Mercedesrit in die aand - Willem Krog

i x
  •  Book
  • Summary
  •  • 37 pages • 
  • by miaolivier16 • 
  • uploaded  29-10-2020
Quick View
i x